"add_exclusion_pattern_description":"Voeg uitsluitingspatrone toe. Plekhouers met *, ** en ? word ondersteun. Om alle lêers in enige vouer genaamd “Raw” te ignoreer, gebruik “**/Raw/**”. Om alle lêers wat op “.tif” eindig, te ignoreer, gebruik “**/*.tif”. Om ’n absolute pad te ignoreer, gebruik “/path/to/ignore/**”.",
"admin_user":"Admingebruiker",
"asset_offline_description":"Hierdie eksterne biblioteekitem word nie meer op skyf gevind nie en is na die asblik geskuif. As die lêer binne die biblioteek geskuif is, gaan u tydlyn na vir die nuwe ooreenstemmende item. Om hierdie item te herstel, maak asseblief seker dat die lêerpad hieronder deur Immich verkry kan word en skandeer die biblioteek.",
"authentication_settings":"Waarmerkinstellings",
"authentication_settings_description":"Bestuur wagwoord, OAuth en ander waarmerkinstellings",
"authentication_settings_disable_all":"Is u seker u wil alle aantekenmetodes deaktiveer? Aantekening sal heeltemal gedeaktiveer word.",
"authentication_settings_reenable":"Gebruik ’n <link>bedienerbevel</link> om te heraktiveer.",
"backup_onboarding_3_description":"totale kopieë van u data, insluitend die oorspronklike lêers. Dit sluit 1 kopie op ’n ander perseel en 2 lokale kopieë in.",
"backup_onboarding_description":"’n <backblaze-link>3-2-1-rugsteunstrategie</backblaze-link> word sterk aanbeveel om u data veilig te hou. Hou kopieë van u foto’s/video’s sowel as die Immich-databasis vir ’n volledige rugsteunoplossing.",
"backup_onboarding_footer":"Lees hierdie <link>dokument</link> vir meer inligting oor hoe om ’n rugsteunkopie van Immich te maak.",
"backup_onboarding_parts_title":"’n 3-2-1-rugsteun sluit in:",
"config_set_by_file":"Config word tans deur ’n konfigurasielêer gestel",
"confirm_delete_library":"Is u seker u wil {library}-biblioteek skrap?",
"confirm_delete_library_assets":"Is u seker u wil hierdie biblioteek skrap? Dit sal {count, plural, one {# bevatte item} other {# bevatte items}} uit Immich skrap en kan nie ongedaan gemaak word nie. Lêers sal op skyf bly.",
"confirm_email_below":"Tik “{email}” hieronder ter bevestiging",
"confirm_reprocess_all_faces":"Is u seker u wil alle gesigte herverwerk? Dit sal ook genoemde mense skoonmaak.",
"confirm_user_password_reset":"Is u seker u wil {user} se wagwoord terugstel?",
"confirm_user_pin_code_reset":"Is u seker u wil {user} se PIN-kode herstel?",
"duplicate_detection_job_description":"Begin masjienleer op items om soortgelyke beelde op te spoor. Maak staat op Slimsoek",
"exclusion_pattern_description":"Met uitsluitingspatrone kan u lêers en vouers ignoreer wanneer u u biblioteek skandeer. Dit is nuttig as u vouers het wat lêers bevat wat u nie wil invoer nie, soos RAW-lêers.",
"face_detection_description":"Identifiseer die gesigte in media d.m.v. masjienleer. Vir video’s word slegs die duimnael oorweeg. “Herlaai” (ver)werk al die media weer. “Stel terug” verwyder alle huidige gesigdata. “Onverwerk” plaas items in die ry wat nog nie verwerk is nie. Geïdentifiseerde gesigte sal ná voltooiing van Gesigidentifikasie vir Gesigherkenning in die ry geplaas word om hulle in bestaande of nuwe persone te groepeer.",
"facial_recognition_job_description":"Groepeer gesigte in mense. Die stap is vinniger nadat Gesigherkenning klaar is. “Herstel” (her-)groepeer alle gesigte. “Vermiste” plaas gesigte in ry wat nie ’n persoon gekoppel het nie.",
"failed_job_command":"Bevel {command} het misluk vir taak: {job}",
"force_delete_user_warning":"WAARSKUWING: Dit sal onmiddellik die gebruiker en alle items verwyder. Dit kan nie ontdaan word nie en die lêers kan nie herstel word nie.",
"image_prefer_wide_gamut_setting_description":"Gebruik Display P3 vir duimnaels. Dit behou die lewendheid van beelde met wye kleurruimtes beter, maar beelde kan anders verskyn op ou toestelle met ’n ou blaaierweergawe. sRGB-beelde gebruik steeds sRGB om kleurverskuiwings te voorkom.",
"image_preview_description":"Mediumgrootte prent met gestroopte metadata, wat gebruik word wanneer ’n enkele item bekyk word en vir masjienleer",
"image_preview_quality_description":"Voorskoukwaliteit van 1-100. Hoër is beter, maar lewer groter lêers en kan die toep vertraag. Die stel van ’n lae waarde kan masjienleerkwaliteit beïnvloed.",
"image_resolution_description":"Hoër resolusies kan meer detail bewaar, maar neem langer om te enkodeer, het groter lêergroottes en kan die toep vertraag.",
"version_announcement_message":"Hallo! Daar is ’n nuwe weergawe van Immich beskikbaar. Neem gerus bietjie tyd om die <link>vrystellingsnotas</link> te lees en maak seker u opstelling is op datum om wanopstellings te voorkom, veral as u WatchTower of ’n ander bywerkmeganisme gebruik.",
"video_hover_setting":"Speel videoduimnael by muishang",
"video_hover_setting_description":"Speel videoduimnael wanneer muis oor item hang. Selfs indien gedeaktiveer kan afspeel begin deur oor die afspeelknop te hang.",
"videos":"Video’s",
"videos_count":"{count, plural, one {# video} other {# video’s}}",